h1

Video – Helen Zille endorses Earth Hour

9 March 2009

One comment

  1. Ek staan 100% agter Mevr. Zille; Daar is ‘n GROOT klomp op die spel; ons kan nie die mag aan J.Zuma oorgee nie;Waar gaan ons beland, met mense wat absoluut geen moraal het nie; Met ander woorde die land van ons wat al klaar so opgemors is, moet dan geheel en al aan die wolwe oorgelaat word. Hoe gaan ons aan ons kinders se kinders verduidelik dat ons eens op ‘n tyd Waarde geheg het aan geregtigheid, en goeie beginsels? alle maggies, NEE.NEE.NEE Mense nou is die tyd vir saamstaan en te baklei vir goeie beginsels en dat diefstal en verkragting+ moord-Winnie- nie WETIG IS NIE.Hou so aan Mevr.Helen Zille, daar is mense wat OPKYK NA U.



Leave a Comment